
Ds Janlu Kuyler: Paulus se vrymoedigheid
11/12/2025 | 5 mins.
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek is uit Handelinge 9 oor Paulus se vrymoedigheid. Spektrum Podcasts

Kalaharistories: Lewenspoeding
11/12/2025 | 7 mins.
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Lewenspoeding uit 1 Johannes 4:16. Spektrum Podcasts

Gateway News 10 Dec
10/12/2025 | 5 mins.
Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week. Spektrum Podcasts

Etienne Beaud - viva expats!
10/12/2025 | 16 mins.
Johann Els gesels met Etienne Beaud, ‘n Elektriese ingenieur wat tans in Switserland bly. Omdat ons van volgende week af begin om sy insette uit te saai wat oor Suid Afrikaners in die buiteland gaan, wil ons hom graag leer ken vanmiddag. Spektrum Podcasts

Huweliksfokus: Leef jou waardestelsel
10/12/2025 | 4 mins.
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Leef jou waardestelsel in jou huwelik” uit Handelinge 5:29 Spektrum Podcasts



Spektrum